ONS KAN AFRIKAANS PRAAT
Leerders van Graad 8 tot 12 het onlangs hul talente ten toon gestel tydens ons Afrikaanse Lees- en Poësiekompetisie. Die saal was gevul met kragtige woorde, lewendige optredes en roerende stukke wat die gehoor diep geraak het.
Die geleentheid was ’n ware viering van skoolgees en Afrikaanse trots, en het ons almal herinner aan die skoonheid van taal en die vreugde om dit saam te deel.
Explore Our Gallery

